#
Название
Альбом
Текст песни
Goeienaad dames en here, DJ Jakob Basson in die huis en man ek wil net eers sê vir al hierdie bokkies julle lyk darm maar spoggerig vanaand. Vir al daai blonde enetjie daar met die goue satyn rokkie. Sy maak 'n man se hart sommer so vinnig laat klop. Maar voor ons begin warm word op die dansvloer, wil ek net 'n vinnige dankie sê vir almal wat gehelp het om hierdie sokkie-jol mootlik te maak. Maar nou kom ons maak reg vir 'n warm sessie op die dansvloer. So maak daai litte los want oh Here God, vanaand gaan die poppe dans.
Gooi, propvol krag
Nommer een op die mikrofoon het die mag,
Lag-lag, demoniag vang jou aandag,
Binnekant hard buitekant sag Gevaar,
Чтобы увидеть полный текст,